Wildschutsbrand –slaap 40 

 

Wildschutsbrand bestaan uit n groot met n saal/konferensie lokaal in die middel waaruit daar twee deur weerskante is na slaaplokale. 

Daar is ook deur wat na kombuis gaan. 

 

Die slaap lokale weerskante is verdeel in 3 slaapkamer elk en een badkamer 

 

Twee slaapkamers slaap elk 6 mense en een slaapkamer slaapkamer slaap 8 mense. Badkamers bestaan elke uit 3 warm storte, wasbakke en toilette 

 

Houthut WB1 

Slaap 3 persone en slegs beskikbaar op aanvraag teen n ekstra koste 

 

Die konferensie lokaal met kaggel / binnebraai kan tot 40 mense sit 

Daar is 40 stoele en 10 hout tafels  

 

`n Goed toegeruste kombuis met die nodige verkoelings geriewe, gasoond en gasstoof met 4 branders. Mikrogolf en ‘n kwikhot vir kookwater sowel as n voorbereiding area wat ook kan dien as n wegbreek of vergader plek met n groot eetkamer tafel wat 10 persone kan sit 

 

Geen afdroogdoeke, seep, groentemesse of broodmesse word utensils word voorsien nie. 

 

Elke persoon moet n paslaken saam bring om oor die matrasse te trek 

 

Ekstra te huur: 

Breekgoed, tafels,stoele bainmarie en chafing dishes 

Kagelhout en braai hout te koop