Vra ons vir ‘n kwotasie vir een van die volgende:

  • Ons kan vir u die nodige fasiliteerders reël vir spanbou
  • Spanbou aktiwitete behels onder andere:
  1. Boogskiet
  2. Paintball
  3. Tromme
  4. Zipline
  5. Jacob’s Ladder
  6. Gocarts (die trap tipe)
  7. Laser quest
  8. Nagmarse
  9. Windbuks skiet
  10. Bergfietse
  11. Kommunikasie  en ander leierskap oefeninge
  • Ons het ‘n groot verskeidenheid spyseniersings opsies om elkeen se sak te pas
  • Braaihout te koop
  • Kaggelhout  te koop
  • Staproetes
  • …en nog baie meer