Wemmershoek is ‘n baie gewilde trou venue.

Die terrein is baie geskik vir buite troues  in een van die amphiteaters of in die bos tussen die dennebome. Daar is ook n baie ruim saal waar die onthaal gehou kan word.

Dit is ook baie gerieflik deur sommer jou gaste op die terrein te laat slaap.

Ons beskik oor spesiale pakkette as dit kom fotograaf en spyseniering of doen jou eie ding.

Kontak ons gerus dat ons vir jou n pakket uitwerk wat pas by jou begroting