Op die byna 90ha is daar tans 4 terreine nl Wawiel , Fakkel , Wildschutsbrand en Boshut. Daar is staproetes, Zipline en nog baie meer .
Kontak ons vir aanbied van aktiwiteite vir spanbou, leierskap ontwikkeling, spyseniering en nog vele meer.
Geskik vir vergaderings, Filmshoots, kampe ens