Vra ons vir ‘n kwotasie vir een van die volgende:
- Ons kan vir u die nodige fasiliteerders reël vir spanbou
- Spanbou aktiwitete behels onder andere:
- Boogskiet
- Paintball
- Tromme
- Zipline
- Jacob’s Ladder
- Gocarts (die trap tipe)
- Laser quest
- Nagmarse
- Windbuks skiet
- Bergfietse
- Kommunikasie en ander leierskap oefeninge
- Ons het ‘n groot verskeidenheid spyseniersings opsies om elkeen se sak te pas
- Braaihout te koop
- Kaggelhout te koop
- Staproetes
- …en nog baie meer