Op die byna 90ha is daar tans 4 terreine nl Wawiel , Fakkel , Wildschutsbrand en Boshut. Daar is staproetes, Zipline en  nog baie meer .

Kontak ons vir aanbied van aktiwiteite vir spanbou, leierskap ontwikkeling, spyseniering en  nog vele meer.

Geskik vir vergaderings, Filmshoots, kampe  ens