Wildschutsbrand –slaap 40
Wildschutsbrand bestaan uit n groot met n saal/konferensie lokaal in die middel waaruit daar twee deur weerskante is na slaaplokale.
Daar is ook deur wat na kombuis gaan.
Die slaap lokale weerskante is verdeel in 3 slaapkamer elk en een badkamer
Twee slaapkamers slaap elk 6 mense en een slaapkamer slaapkamer slaap 8 mense. Badkamers bestaan elke uit 3 warm storte, wasbakke en toilette
Houthut WB1
Slaap 3 persone en slegs beskikbaar op aanvraag teen n ekstra koste
Die konferensie lokaal met kaggel / binnebraai kan tot 40 mense sit
Daar is 40 stoele en 10 hout tafels
`n Goed toegeruste kombuis met die nodige verkoelings geriewe, gasoond en gasstoof met 4 branders. Mikrogolf en ‘n kwikhot vir kookwater sowel as n voorbereiding area wat ook kan dien as n wegbreek of vergader plek met n groot eetkamer tafel wat 10 persone kan sit
Geen afdroogdoeke, seep, groentemesse of broodmesse word utensils word voorsien nie.
Elke persoon moet n paslaken saam bring om oor die matrasse te trek
Ekstra te huur:
Breekgoed, tafels,stoele bainmarie en chafing dishes
Kagelhout en braai hout te koop



















