Meer inigting van die kamparea
Wil jy meer weet?
Funksies
Wemmershoek is ‘n baie gewilde trou venue. Die terrein is baie geskik vir buite troues in een van die amphiteaters of in die bos tussen die dennebome. Daar is ook …
Fasiliteite
Op die byna 90ha is daar tans 4 terreine nl Wawiel , Fakkel , Wildschutsbrand en Boshut. Daar is staproetes, Zipline en nog baie meer . Kontak ons vir aanbied …
Waar is Wemmershoek?
Wemmershoek Voortrekker Kampterrein is geleë net lang die R301 tussen Franschoek en die Paarl ( https://goo.gl/maps/N6TNc8TWk9J2 ) In die pragtige Wemmershoek Berge.
Ons vier kap areas om van te kies
Ons Kamp Areas

Boshut
Boshut is ‘n terrein wat bestaan uit ‘n gebou met ‘n groot oop vertrek met tafels in. Uit die saal vertrek is daar 2 en-suite kamers, wat bestaan uit ‘n toilet, …

Wawiel
Slaapgeriewe vir 276 persone Wawiel bestaan uit die volgende: Groot saal met goed toegeruste kombuis Komiteekamer (moet ekstra bespreek word) Die Trein (slaapkamers met n klein saaltjie) 13 Houthokke …

Fakkel
Fakkel Slaapgeriewe vir 102 en kan uitgebrei raak na 120 Fakkel beskik uit oor 5 slaap gebou en een hout Hok Slaap lokale FS1&2 en FD1&2 Bestaan uit 2 …

Wildschutbrand
Wildschutsbrand –slaap 40 Wildschutsbrand bestaan uit n groot met n saal/konferensie lokaal in die middel waaruit daar twee deur weerskante is na slaaplokale. Daar is ook deur wat na …